gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Fasiliteite

 

Kombuis

Die kombuis is toegerus met standaard kombuis- en kook toerusting, elektriese oond, gasbranders, yskas, vrieskas, warm water en elektriese kan.

 

Water en Elektrisiteit

Munisipale water en 220 V elektrisiteit is beskikbaar.

 

Braaiareas

Buite is ’n onderdakbraai-area.

 

Om saam te bring

Eie hout en braai toerusting, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, vadoeke, potskuurders, swartsakke, noodhulp en elektriese menger indien nodig. Bring eie projektor indien benodig. Eie eetgerei en eie beddegoed.  Eie klank en Media toerusting, indien verlang, kan daar op die terrein klank toerusting (16 kanaal mixer, 6 kanaal ontvanger vir kordlose mikrofone, slang, VGA & AUX kabel, 2 x speakers los staanders, 3 mikrofone waarvan 2 koordloos is, mikrofoon en kuitar koorde) gehuur word.

 

Ontspanning

Twee minute se stap na die strand vir stap, swem of branderry. Vlugbalbaan vol toegerus met sprei ligte – bring eie vlug bal en alle ander sporttoerusting.

Internet

 

500 mb R50
 

1 Gig R100

 

 

Created and Maintained by Direct Applications
Monday the 14th. . Joomla 3.0 Template.