gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Maak donasie

Elkeen van ons kampterreine was 'n geskenk van God en ons kan net dankie sê! 

Daar is menigte stories oor waar die Here mense oor ons pad gestuur het, wat met 'n donasie vir ons gehelp het om ons terreine te verkry, te verbeter, op te gradeer of uit te brei.

Maak ‘n Donasie

VCSV Oos-Kaap maak staat op donasies vir die BEDIENING asook die KAMPTERREIN om aan te hou lewensveranderende ervarings te skep.  Elkeen wat donasies maak vir die VCSV Oos-Kaap is deel van hierdie veranderings.

Ons glo dat die BEDIENING asook die KAMPTERREIN deur God gebruik word vir SY Koninkryk en daarom weet die VCSV dat God nie net dit moontlik maak nie, maar ook onderhou.

HOE EN WAAR?

 

BEDIENING DONASIES                                                KAMPTERREIN DONASIES

ABSA

Begunstigde:  Gesant vir Christus

Tjek rek nr.  1279142728

Tak kode: 635002

Verwysing:  Donasie

Created and Maintained by Direct Applications
Monday the 14th. . Joomla 3.0 Template.