gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Verskillende opsies

 

1. Kampe/Konferensies

 

Jy kan die terrein huur teen billike tariewe wat die saal en kombuis insluit.

Vir jou gerief kan ons ook die spyseniering vir jou doen. Dit beteken dat jy met ’n geruste

    hart die kamp kan geniet terwyl ons vir heerlike maaltye sorg.

Ons kan ook die kampprogram vir jou bestuur en jou die geleentheid bied om heeltemal te

 ontspan. Vir hierdie opsie het ons ’n per-persoon-tarief.

 

2. Oornag-/Vakansie-akkommodasie

 

    Die wooneenhede word ook beskikbaar gestel vir gaste wat net een (of meer) aande wil oorslaap. 

     U kan ook een van die eenhede gedurende die Desember vakansie huur; dit word dan ten volle toegerus as ’n selfsorgeenheid.

 

Privaat groep tariewe vanaf 1 Januarie 2019:

 

5 x Huise (18 slaap plek - 2 Kamers met enkel stapel bedjies):  R1 080 per huis pn

2 x Delux huise (18 slaap plek - 2 Kamers met enkel stapel bedjies):  R1 200 per huis pn

4 x Rondawels (4 slaap plek - 1 Kamer met 1 Dubbelbed, 2 Enkel stapel bedjies):  R520 per rondawel pn

1 x Rondawel (8 slaap plek - 1 Kamer met 1 Dubbelbed, 6 Enkel stapel bedjies):  R620 per rondawel pn

 

Spyseniering:

 

Ontbyt:  R45 pp

Middagete:  R55 pp

Aandete:  R60 pp

 

Program kamp tariewe:

 

Akkommodasie, spyseniering en program R435 per persoon vir die naweek.

 

Individuele persone oornagtariewe:

 

 R190 pppn - Met Beddegoed

 R140 pppn - Sonder Beddegoed

 

Vakansie akkommodasie (1 Desember 2019 – 15 Januarie 2020):

 

Klein huis (maks 6 persone):  R720 pn

Opgegradeerde huis (maks 6 persone):  R855 pn

Rondawel (maks 4 persone):  R675 pn

Groot rondawel (maks 6 persone):  R720pn  

Groot huis (maks 6 persone):  R1 165 pn

Created and Maintained by Direct Applications
Monday the 14th. . Joomla 3.0 Template.